Available Course

Boedelbeplanning en Trusts: Belasting en Tegniese bespreking

>> Click here to book this training as an In-House course <<

Duration: 4.00
CPD Hours: Attendance at this seminar will secure 4 hour/s verifiable CPD points including other professional bodies (SAICA, SAIBA, ACCA, IACSA, IRBA & etc)
Course Facilitator: Wessel Smit
T:  0118861395
E:  gillian@probetatraining.co.za
Back

Hierdie praktiese 4 uur webinaar fokus op hersiening van tegniese aspekte van testamente, posisie van trustees en die verskillende belastings by afterwe, insluitende moontlike strukturering. Onlangse wetswysigings sowel as nuutste verwikkelings en tendense word ook aangespreek.

Die volgende onderwerpe sal onder andere hanteer word in die webinaar: • Tegniese ontleding van testament, insluitende herverdelingsooreenkomste • Die trustee se posisie na aanleiding van regspraak • Ontleding van die verskillende belastings by afsterwe • Boedelbelasting • Kapitaalwinsbelasting • Normale inkomstebelasting • BTW • Nuutste verwikkelinge rakende moontlike herstrukturering geleenthede, insluitende die gebruik van die korporatiewe oorrolverligting met oorweging van die SARS private bindende aanwysings.

Die webinaar is gerig op boedelbeplanners, makelaars, rekenmeesters, ouditeure, finansiële beplanners, prokureurs, asook enige persoon betrokke by boedel- en belastingbeplanning.