Available Course

Bestorwe boedels en Boedel beplanning

>> Click here to book this training as an In-House course <<

Duration: 4.00
CPD Hours: Attendance at this seminar will secure 4 hour/s verifiable CPD points including other professional bodies (SAICA, SAIBA, ACCA, IACSA, IRBA & etc)
Course Facilitator: Yvonne Rossouw
T:  0118861395
E:  gillian@probetatraining.co.za
Back

Hierdie webinaar fokus op die administrasie van boedels, sowel as die belasting aspekte daarvan wat ‘n impak op boedelbeplannig het. Die wettige aspekte en praktiese vereistes van boedel administrasie sal gedurende die webinar behandel word, sowel as die belasting implikasies. Die webinaar sal ook ‘n bespreking van testamentere trusts insluit.

Die volgende onderwerpe sal onder andere hanteer word in die webinaar: • Testamente • Intestate erfopvolging • Proses na afsterwe • Aanstelling van eksekuteer • Rapportering van die boedel aan die meester • Administratiewe proses • Voorbereiding en indiening van die likwidasie en distribusierekening • Rapportering aan SARS • Registrasie van boedel as ‘n belastingbetaler • Inkomste belasting en kapitaal wins belasting • BTW • Boedelbelasting • Vervreemding van bates vanuit boedel • Voogdy Fonds • Verskillende tipe huwelike in Suid Afrika en hul impak op die boedel

Die webinaar is gerig op boedelbeplanners, makelaars, rekenmeesters, ouditeure, finansiële beplanners, prokureurs, asook enige persoon betrokke by boedel- en belastingbeplanning.