Course Recording

SAICA assesserings proses - PBAT

Recording Link
Price:
Firm/Group/Company - R1460.50 (VAT Incl.)
Individuals - R598.00 (VAT Incl.)
Recording Link
Price (MLU Subscriber):
Firm/Group/Company - R1092.50 (VAT Incl.)
Individuals - R460.00 (VAT Incl.)
Presenter: Ms Yvonne Rossouw
CPD Hours: Attending the course and successfully completing the post-assessment, will grant you 2 hour/s verifiable CPD, recognised by the various professional bodies (SAICA, SAIBA, ACCA, IACSA, IRBA & etc). Please note that the CPD certificate will only be issued once the post-assessment has been completed.
Platform: Web Based (Online)
Course Facilitator: Yvonne Rossouw
T:  0118861395
E:  gillian@probetatraining.co.za
Back Order Now

SAICA vereis dat klerke sowel as firmas voldoen aan hul opleidings regulasies. Deel daarvan is om gereeld assessering te ondergaan as bewys dat die klerke die nodige ervaring opdoen. Indien die assessering verkeerd gedokumenteer word, kan klerke negatief beinvloed word. Die PBAT sisteem laat firmas toe om die assessering elektronies te voltooi en by te hou. Dit is egter nodig dat alle klerke, seniors, bestuurders en vennote bewus is van hoe die sisteem werk en hoe om die assesserings korrek te dokumenteer.

Hierdie sessie sal die volgende aanspreek: • Assesserings proses op PBAT tool o TSR en PSR voltooing o Hoe om jou bewyse te dokumenteer o Verskillende vlakke van bekwaamheid o Die besluitnemings proses (Decision trees) o Verskil tussen Basic en Advanced o ANA voltooing

☒Auditors ☒First year SAICA Trainees ☒Second year SAICA trainees ☒Third year SAICA trainees ☒Fourth year SAICA trainees ☒Fifth year SAICA trainees