Boedelbeplanning en Trusts: Belasting- en Tegniese bespreking

In-house course

4 Hours
Attendance at this seminar will secure 4 hour/s verifiable CPD points including other professional bodies (SAICA, SAIBA, ACCA, IACSA, IRBA & etc)
Wessel Smit   0118861395   gillian@probetatraining.co.za

Praktiese fokus op tegniese aspekte van Testamente, posie van Trustees en verskillende belastings by afterwe insluitende moontlike strukturering

Gebruik asb dieselfde as hieronder

“Die volgende sal onder andere hanteer word in die webinaar:

1. Tegniese ontleding van Testamente
2. Trustee se posisie na aanleiding van regspraak
3. Ontleding van die verskillende belastings by afsterwe:
• Boedelbelasting
• Kapitaalwinsbelasting
• Normale Inkomstebelasting
• BTW
4. Nuutste rakende moontlike herstrukturering geleenthede:
• Artikel 7C en lenings
• Artikel 42 en maatskappy vorming
• Voorkeuraandele strukture asook verskillende klasse gewone aandele”

Die seminaar is gerig op boedelbeplanners, makelaars, rekenmeesters, ouditeure, finansiële beplanners, prokureurs, asook enige persoon betrokke by boedel- en belastingbeplanning