Available Course

SAICA opleiding regulasies en assesserings proses

>> Click here to book this training as an In-House course <<

Duration: 1 Day
CPD Hours: Attendance at this seminar will secure 6.5 hour/s verifiable CPD points including other professional bodies (SAICA, SAIBA, ACCA, IACSA, IRBA & etc)
Course Facilitator: Yvonne Rossouw
T:  011-886-1395
E:  nerissa@probetatraining.co.za
Back

SAICA vereis dat klerke sowel as firmas voldoen aan hul opleidings regulasies. Deel daarvan is om gereeld assessering te ondergaan as bewys dat die klerke die nodige ervaring opdoen. Indien die assessering verkeerd gedokumenteer word, kan klerke negatief beinvloed word. Die PBAT sisteem laat firmas toe om die assessering elektronies te voltooi en by te hou. Dit is egter nodig dat alle klerke, seniors, bestuurders en vennote bewus is van hoe die sisteem werk en hoe om die assesserings korrek te dokumenteer.

Hierdie sessie sal die volgende aanspreek: • SAICA opledings regulasies 2020 • Assesserings proses o TSR en PSR voltooing o Hoe om jou bewyse te dokumenteer o Verskillende vlakke van bekwaamheid o Die besluitnemings proses (Decision trees) o Verskil tussen Basic en Advanced o ANA voltooing

None

None

None