Hierdie inligtingsles sal die verwagte veranderinge in die emigrasie re�ls, en hoe SARS beplan om inwonerskap vir belastingdoeleindes te hanteer, bespreek. Ons gaan kortliks die hoofvereistes vir belastinginwonerskap dek, asook die impak op belastingbetalers war oorsee bly of werk, of wat beplan om dit in die toekoms te doen