Attendance at this seminar will secure 0.5 hour/s verifiable CPD points including other professional bodies (SAICA, SAIBA, SAIT, SAIPA , ACCA, IACSA & IRBA).
Hierdie les sal die vereistes bespreek om belastingaftrekkings te eis vir tuiskantoor uitgawes, ander oorwegings om in ag te neem as gevolg van die aftrekking, en n kort bespreking van die algemene probleme wat in praktyk ervaar word.