Attendance at this seminar will secure 0.5 hour/s verifiable CPD points including other professional bodies (SAICA, SAIBA, SAIT, SAIPA , ACCA, IACSA & IRBA).
Hierdie inligtingsessie sal die belasting van reistoelae en maatskappy motors aanspreek (vir werknemersbelasting sowel as finale inkomstebelasting), asook die aftrekkings en ander administratiewe bepalings vir werknemers.